Albertinia Meubelvervoer

Albertinia Meubelvervoer involved in more than just funiture removal!

Albertinia Meubelvervoer’s proactive marketing extends to acting as a co-sponsor of the well known SABC 2 TV show ‘Die Nutsman’ Starring Riaan Venter, a former teacher of Vanie’s. Running over 26 episodes with a winner’s prize of a house together with furniture and a car, Vanie was quick to jump in and facilitate the winner’s move. Such is their good relationship that Vanie also completed Riaan’s own home move and will be back again as a sponsor for the 2008 season of ‘Die Nutsman’.

Albertinia Meubelvervoer is also one of the main sponsors of the Albertinia Aloe festival at which one of the main events is when all local businesses enter a float in an ever popular parade. Deciding that he needed to do something special, Vanie joined three of his rigs together and broke the local regional record with his truck standing at 36 meters in length (not his normal mode of operation!)

Ever looking for new marketing opportunities, Albertinia Meubelvervoer is also a proud co-sponsor of the ‘Arende’, the SWD under 19 Rugby team. Above all Vanie is passionate about his business and all his involvements, so if you’re moving to or from the region and you are based somewhere on land that one of his trucks can reach, be sure to get him to give you a quote – you will be pleasantly surprised!

This extract is from a article published in the December 2007 edition of Garden Route Investments.

Alwynfees 2007

Albertinia: “’n Fees met gees” is die spreuk wat Albertinia Alwynfees se 10de jaar beskryf. Dinge gebeur en groter belewenisse gaan daar beslis wees. Die hoofborg, Vanie Oostuizen van Albertinia Meubelvervoer, sê dis al dorp in die Hessequa-streek wat wel nog n fees het! Vanjaar is toegang tot die feesterrein gratis, n groot plus vir almal.

Die feesterrein is op ons pragtige Stasieperseel en daar sal oorgenoeg tente wees waarin stalletjie-houers hul ware kan vertoon. In ‘n ekstra groot markiestent sal die meeste verrigtinge plaasvind, wat onder andere “big Screen Rugby – 1980 Britsetoer teen Springbokke”, verskeie plaaslike en bekende kunstenaars, baba- en kleuter-kompetisies, asook ‘n gospel sangfees op Sondag 23 September insluit.

‘n Lentekonsert word op Donderdag 20 September in die NG kerk om 19h30 deur Albertinia Museum aangebied.

Vrydag 21 September open die stalletjies reeds om 09:00 en die aand is daar n dans. Saterdag is daar verskeie sportaktiwiteite wat ‘n vierwiel motorfiets “rally”, toutrek, pretstap, fietse, perde, jukskei, netball en nog vele bedrywighede insluit. Vrydagaand is daar ook ‘n lekker dans vir almal wat jonk en jonk van gees is.

Die fees val in die September skoolvakansie en beloof om iets vir almal te beid. Kom vang die gees by Albertinia Aalwynfees, 20-23 September 2007!

 

Community News
 

Looking for a quotation? Please download and complete a quotation form and send it back to us. Afrikaans or English.


Albertinia Meubelvervoer has been involved in many projects and causes over these many years. It is therefore with pride that we present you with a few of the many testimonials we have received over the years. 

Testimonials

Kergeskenke vir plaas skole projek!

Nou dat die projek om Kersgekenkpakkies vir 122 leerlinge van 3 plaasskole uit te dee afgehandel is... Lees meer

Skole betrokke by projek.

Klipfontein Primêr
Langkloof Primêr
Hornstras Primêr

Albertinia Alwynfees / Albertinia Aloe festival
Namens die feeskomitee en inwoners van Albertinia will ons graag van hierdie geleentheid gebruik maak... Lees meer


Should you have any questions or suggestions please feel free to contact us by clicking here...

News

 
Bottom